My Vader se Stem - Heidi Mitchell

R240.00Price
  • “Jou boek is baie spesiaal. Werklik 'n seën en monument tot eer aan Abba! Wel gedaan. Baie bemoedigend om te weet dat Abba elkeen se reistog gebruik om totale afhankliheid van Hom te leer en oor te gee en Hom heeltemal te vertrou.” (Nicolene, Bloemfontein)

     

    “. Hierdie boek van Heidi Mitchell, 'My Vader se Stem'... Ek kan hom net nie neersit nie. Ek is net in verwondering, ek is net verstom. Dis 'n fenomenale boek met die wonderlikste wonderwerke en getuinenisse wat hier uitkom. Dis net ongelooflik. Dis een van die boeke wat ek nou koester. Ek wou net vir jou baie, baie dankie sê vir die boek as geskenk. Ek deel dit ook met my kinders.” (Anoniem, Kathu)

     

    “Baie dankie vir jou boek. Dit het so 'n impak op ons lewe gehad. Ek wil net dankie sê vir jou gehoorsaamheid en dat jy deurgedruk het met die skryf daarvan. Dit is voorwaar lewensveranderend. Van die goed weet 'n mens, en 'n mens weet al lankal jy moet vrykom van sekere dinge, maar jy soek 'n lewende model, soos jy, wat dit geimplementeer het en uitleef. Weereens baie dankie,” (Sonia, Hoopstad)

     

    “Ons sit vasgenael aan 'n boek wat ons lewens gaan verander en ook bang maak met die stappe van gehoorsaamheid wat ons sal moet neem. Trane in my oë... (Danie, Hoopstad)

Photo's by Claudia De Nobrega www.claudiadenobrega.com

©2017 Bridal Harvest. Created with Wix.com