Hierdie DVD bestaan uit 3 DVD's en is opgeneem by House of Bread in Bloemfontein 2017. Sarah deel wat Abba vir haar oop gebreek het deur die seisoene van haar lewe. Sy deel openbaring rondom intimiteit met die Vader asook die storie van hoe Sy haar man in Israel ontmoet het. Die hart van hierdie DVD is n roep stem terug na die Hart van die Vader, terug by Sy voete...

Maria by Sy voete

R200.00Price

    Photo's by Claudia De Nobrega www.claudiadenobrega.com

    ©2017 Bridal Harvest. Created with Wix.com